File:Addo_Elephant_National_Park-001.jpg File:Elephant_(Addo).JPG File:Cape_Buffalo_(Addo).JPG File:Zebra_(Addo).JPG File:Hartebeest_(Addo).JPG File:Male_lion_(Addo).JPG File:Pantherschildkröte.jpg File:WeiblicheGrosskuduantilope.jpg File:Elephant_Addo.jpg File:Flightless_dung_beetle.JPG File:Elephant_calf_(Addo).JPG File:Hartebeest_Addo.JPG File:Warthog_(Addo).JPG File:Flowers_in_Addo.JPG File:South-Africa-blank.png File:Water_hole_addo_elephant_park.jpg File:South_Africa_physical_map.svg File:Hapoor.JPG File:Kruger_Zebra.JPG
Source: Wikipedia

Addo-olifant Nasionale Park (Addo Elephant National Park)

Die Addo-olifant Nasionale Park is 'n wildreservaat wat naby Port Elizabeth in Suid-Afrika geleë is. Die park is een van Suid-Afrika se twintig nasionale parke.
Die oorspronklike gedeelte van die park is in 1931 gestig om 'n veilige hawe vir die oorblywende elf olifante in die area te bied. Die park huisves tans meer as 450 olifante, 400 buffels, meer as 48 bedreigde swartrenosters, asook 'n verskeidenheid boksoorte. Leeus en hiënas is ook onlangs weer in die gebied hervestig. 'n Unieke spesie in die gebied is die miskruierspesie Circellium bacchus wat nie kan vlieg nie. Die diertjie het die reg-van-weg op paaie voor motors.
Die oorspronklike park is uitgebrei om die Woody Cape-natuurreservaat wat van die Sondagsrivier tot Alexandria strek in te sluit, asook 'n marienereservaat wat St. Croixeiland en Voëleiland in Algoabaai insluit. Die gebied is 'n belangrike broeihabitat vir pikkewyne en ander marienespesies. Die uitbreiding is deel van 'n plan om die park van 1,480 km² uit te brei tot 3,600 km² – die Groter Addo-olifant Nasionale Park.
Die uitbreiding beteken dat die park vyf van Suid-Afrika se sewe biome insluit. Die park is ook waarskynlik die enigste ter wêreld wat die sogenaamde "Groot Sewe" in hul natuurlike habitat huisves (olifant, renoster, leeu, buffel, luiperd, walvis en witdoodshaai).
Die park ontvang jaarliks ongeveer 120 000 besoekers. Sowat 54% is internasionale besoekers, hoofsaaklik uit Duitsland, Nederland en die Verenigde Koninkryk.
Die park het vyf ruskampe asook vier ander kampe wat as konsessies bedryf word. Die hoofingang asook twee wildkykpaaie in die park is geteer, terwyl ander grondpaaie is. Die park kan ook vanaf die N2-snelweg naby Colchester bereik word.

  1. 1 Eksterne skakels

Comments

  • We loved it. The unit was very comfortable. We were treated to lots of elephant

    6 days ago
  • Nice place

    a week ago
  • Forest bungalow 9. Basin hot tap lose. Sliding door needs lifting. Heater not working.

    a week ago
  • Pat

    Thoroughly enjoyed our drive through the park with a fantastic guide who showed us lots of game and even took some photographs for us

    a week ago
  • I love this Park. The plains animals were plentiful after the rains, more on the bottom half of park. Spectacular elephants as always. A much cleaner park than Kruger!

    a week ago
  • We camp for 4 nights at the main camp.We never had warm water when showering.That was the only bad thing.

    a month ago
  • We had a good experience saw lots of elephants, saw no lions though!

    a month ago
  • It was amazing I absolutely loved it. I had the most amazing time and the experience was breath taking

    a month ago

Addo-olifant Nasionale Park

➴ Coordinates: 33° 29‘ S, 25° 45‘ E
Weather
5. Mai 2024
N/A °
N/A
N/A
N/A
Wind
N/A k/h
Humidity
N/A
Visibility
N/A km