Die Tuinroete Nasionale Park is 'n park, 1 570 km2 groot, op die Tuinroete in die Oos- en Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die Tsitsikamma Nasionale Park, Nasionale Wildernispark en Knysna Nasionale Meergebied saamgesmelt om die nuwe park te vorm.Die naaste stad met 'n groot lughawe is George.